Leon Ames

Leon Ames
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Harry Wycoff
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1931–1986
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leon Ames (20 Januarie 1902 – 12 Oktober 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Meet Me in St. Louis (1944), By the Light of the Silvery Moon (1953), Tora! Tora! Tora! (1970), en Peggy Sue Got Married (1986).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy